Webtickets PnP Ticket POS | Support 0861 999 710 (w8.pnp)   

Home Exit

Effens Anders met Aletta Francina de Kock

Aletta Francina de Kock is nog altyd EFFENS ANDERS... Aletta se splinternuwe stand-up komedie show, Effens Anders, bied ’n komiese en eerlike blik op haar huidige lewe – met al die snaakse, aweregse en downright bizarre dinge wat daarmee saamkom. Soos altyd bring sy haar skerp humorsin en natuurlike aanvoeling vir storievertelling, en laat jou skater van die lag met haar unieke uitkyk op die wêreld. Kom lag saam en ontmoet die vrou met die mooiste kuite in die land – want met Aletta is niks ooit heeltemal normaal nie… dit’s altyd Effens Anders!

Go
Up
Down
  
Displaying all results from Saturday, December 13, 2025 to Sunday, June 6, 2027
DateTimePrice 
16-JAN-2026 19:00 16 Jan 202619:00Drostdy Theatre, Cnr Alexander St &, Bird St, Stellenbosch R220
GET SEATS