Webtickets PnP Ticket POS | Support 0861 999 710 (w8.pnp)   

Home Exit

Kleinloeries Kerskonsert

George-Suid Pre-Primêr verwelkom die Kersseisoen.

Kom geniet die Kleinloeries Kerskonsert wat met die Diplomaplegtigheid van Gr. R-leerders gekombineer word.  29 Oktober is die Groen- en Blouklasse se diplomaplegtigheid en 30 Oktober is die Geel-, Oranje- en Rooiklasse se diplomaplegtigheid.

17:30 vir 18:00

Go
Up
Down
  
Displaying all results from Friday, October 24, 2025 to Saturday, April 17, 2027
DateTimePrice 
29-OCT-2025 17:3029 Oct 202517:30Laerskool George-Suid Skoolsaal, GeorgeR40 - R90
GET SEATS
30-OCT-2025 17:3030 Oct 202517:30Laerskool George-Suid Skoolsaal, GeorgeR40 - R90
GET SEATS