Webtickets PnP Ticket POS | Support 0861 999 710 (w8.pnp)   

Home Exit

Neil Nachtrein by SkyBar, Hermanus

Van open mic’s in Londen tot Bloemfontein het Neil gehore met “Gisters en Blisters” vermaak, en nou tot in Hermanus,”Op plekke waar ons eens was”.
Sy poësie en lirieke, gepaard met die klanke van Rock en Blues kom nou Skybar toe in Hermanus, met die emosie wat jou gaan omskep van “Vlees to stof” op “Donderdae soos die”.
Laat Neil Nachtrein jou in Nostalgiese belewenisse met lag en trane meevoer in Skybar op Donderdag die 9de Oktober om 19:00. Duere open reeds om 17:00.

Geen bespreekte sitplekke. Kom vroeg om seker te maak jy kry die beste plekkie!

Geen onder 18s.
Kos en drankies nie ingesluit.

Go
Up
Down
  
Displaying all results from Saturday, September 6, 2025 to Sunday, February 28, 2027
DateTimePrice 
Neil Nachtrein by SkyBar, Hermanus09 Oct 202519:00SkyBar Hermanus, Main Road, Hermanus, South Africa R150
BOOK NOW