Webtickets PnP Ticket POS | Support 0861 999 710
(w8.pnp)
Roep van die Leeu
Roep van die Leeu, ’n nuwe Afrikaanse toneelstuk deur die bekroonde skrywer Maretha Maartens. Losweg gebaseer op ’n struktureel-biografiese weergawe van Lewis se lewe, fokus die stuk op sy hegte verhouding met sy broer, Warren “Warnie” Lewis, en die liefde wat hy laat in sy lewe ervaar het met Joy Davidman, met wie hy kort voor haar vroeë dood getrou het. Maartens ondersoek met deernis hoe hierdie onverwagte en diep menslike ervaring van liefde Lewis se lank ekoesterde twyfel oor die moontlikheid van liefde getroef het, en hom gelei het tot die diep oortuiging dat iefde self wys op die werklikheid van God—’n reis wat uitloop op sy bekering tot die Christendom ná ’n leeftyd van ateïsme.
Go
Up
Down
Displaying all results from Sunday, September 7, 2025 to Monday, March 1, 2027
Date
Time
Price
Friday
19 Sep 2025
19:00
Andre Huguenet Theatre, 1st Avenue, Bloemfontein
R100
BOOK NOW
Saturday
20 Sep 2025
19:00
Andre Huguenet Theatre, 1st Avenue, Bloemfontein
R100
BOOK NOW