Webtickets PnP Ticket POS | Support 0861 999 710 (w8.pnp)   

Home Exit

Rocco de Villiers en plaaslike skoolkore

Wanneer twee top skoolkore – Hoërskool DF Malan en Laerskool Totius, albei ATKV-Applous goudwenners – die verhoog betree, is dit reeds ’n aand om te onthou. Voeg die onmiskenbare flair van Rocco de Villiers daarby, en jy’s op pad na iets besonders.

’n Meesterverteller wat klank en storie saamsnoer, saam met die jeugkoor-energie en suiwer stemme van DF Malan en Totius bring hierdie produksie ’n viering van musiek, styl, generasies en samewerking – ’n vertoning wat jou hart sal aanraak én laat glimlag.

Go
Up
Down
  
Displaying all results from Tuesday, July 1, 2025 to Wednesday, December 23, 2026
DateTimePrice 
Rocco de Villiers en plaaslike skoolkore02 Sep 202519:00NG Kerk Welgemoed, Diaz Street, Welgemoed, Cape Town, South Africa R150
BOOK NOW