Webtickets PnP Ticket POS | Support 0861 999 710
(w8.pnp)
Die beste band in die wêreld ooit,…..ek sweer – Nou toer ons - Grey Kollege Primêr
Dit het begin op die Weskus. Jacobsbaai om presies te wees. Waar die branders nooit moeg word nie.
Rikus De Beer, ook bekend as Jonathan van Radio Raps, besef sy hiaat staan na 'n einde se kant toe. Rikus vier sy 40ste jaar in Januarie 2025 en besluit hy gaan 'n "band" begin - hy gaan leef, hy gaan musiek maak.
Die Beste Band In Die Wêreld Ooit word ingelyf.
Go
Up
Down
Displaying all results from Sunday, September 7, 2025 to Monday, March 1, 2027
Date
Time
Price