Webtickets PnP Ticket POS | Support 0861 999 710 (w8.pnp)   

Home Exit

Die beste band in die wêreld ooit,…..ek sweer – Nou toer ons - Silverstar Casino

Dit het begin op die Weskus. Jacobsbaai om presies te wees. Waar die branders nooit moeg word nie.

Rikus De Beer, ook bekend as Jonathan van Radio Raps, besef sy hiaat staan na 'n einde se kant toe. Rikus vier sy 40ste jaar in Januarie 2025 en besluit hy gaan 'n "band" begin - hy gaan leef, hy gaan musiek maak.

Die Beste Band In Die Wêreld Ooit word ingelyf.

Go
Up
Down
  
Displaying all results from Wednesday, July 2, 2025 to Thursday, December 24, 2026
DateTimePrice 
Silverstar Casino08 Aug 202519:00Silverstar Casino, R28, Muldersdrift, South Africa R295
BOOK NOW