Webtickets PnP Ticket POS | Support 0861 999 710 (w8.pnp)   

Home Exit

Die beste band in die wêreld ooit,…..ek sweer – Nou toer ons - Emperors Palace JHB

Dit het begin op die Weskus. Jacobsbaai om presies te wees. Waar die branders nooit moeg word nie.

Rikus De Beer, ook bekend as Jonathan van Radio Raps, besef sy hiaat staan na 'n einde se kant toe. Rikus vier sy 40ste jaar in Januarie 2025 en besluit hy gaan 'n "band" begin - hy gaan leef, hy gaan musiek maak.

Die Beste Band In Die Wêreld Ooit word ingelyf.

Go
Up
Down
  
Displaying all results from Wednesday, July 2, 2025 to Thursday, December 24, 2026
DateTimePrice 
Red Roman Shed, Emperors Palace04 Jul 202519:00Red Roman Shed, Jones Road, O.R. Tambo, Kempton Park, South Africa R295
BOOK NOW