Webtickets PnP Ticket POS | Support 0861 999 710 (w8.pnp)   

Home Exit

Bybelvroue-omnibus: Sara & Hanna

Sara: In dié roman word Abraham deur sy vrou Sara se oë gesien. Die leser word
meegesleur na die Middel-Bronstydperk, na die mense van die sondvloed, na
Abraham se swakhede en sy geloofspad, gekonfronteer met die Wese van God.
Hanna: Hanna is kinderloos. Haar man moet seuns hê en trou ná nege jaar met
Peninna. Hanna sukkel met Peninna se teenwoordigheid en vrugbaarheid. Sal Hanna
kan vrede maak? Met haarself en Peninna? Sal God haar lamp weer aansteek en die
donker verdryf?

 
Go
Up
Down
  
DateTimePrice 
Tuesday15 Jul 202511:00ATKV-Boeke-oase (Hoofsaal) R40
BOOK NOW