Webtickets PnP Ticket POS | Support 0861 999 710 (w8.pnp)   

Home Exit

Lag en Legende: ‘n Wandel deur die loopbaan van Tobie Cronjé

'n Bespreking oor die legendariese Tobie Cronjé, gelei deur die gesoute Suid-Afrikaanse akteur en skrywer Chris Vorster. Hierdie spesiale geleentheid vier Cronjé se ikoniese loopbaan, sy bydrae tot film en televisie, en sy blywende invloed op die vermaakbedryf.

Go
Up
Down
  
Displaying all results from Tuesday, July 1, 2025 to Wednesday, December 23, 2026
DateTimePrice 
Saturday19 Jul 202513:00Equitas Senaatsaal R40
BOOK NOW