Webtickets PnP Ticket POS | Support 0861 999 710 (w8.pnp)   

Home Exit

ATKV Nasionale Toneelfinaal Prysuitdeling

Die totale prysgeld van R75 000 word vanjaar uitgeloof en die beste van die bestes word tydens ’n spogprysuitdeling op 28 September gekroon van die ATKV-Tienertoneel en ATKV-Tjokkertoneel nasionale finaal. ‘n Spogproduksie van vermaak verweef met toekennings gaan gehore op die punt van hul stoele hou.

Duration: 180Min; no interval

Go
Up
Down
  
DateTimePrice 
28-SEP-2024 18:0028 Sep 202418:00Artscape, Theatre, Cape TownR120
SOLD OUT