Webtickets PnP Ticket POS | Support 0861 999 710 (w8.pnp)   

Home Exit

ATKV-Tienertoneel Nasionale Finaal | Groep 2

ATKV-Tienertoneel het in sy 60ste bestaansjaar weereens bewys gelewer van simbiotiese talent, passie en kreatiwiteit. Die produksies praat hard en duidelik met elke gehoorlid en die stories kruip in die harte van teatergangers, wat ’n werklike verskil in ons samelewing teweegbring. Beleef vanjaar se nasionale finaliste. Die top 10 produksies uit 187 is genooi na die nasionale finaal.

Groep 2 bestaan uit die volgende 5 produksies:

Hoe lyk 'n engel?
VIR SPOT
Wat wolke weeg
CALL BACK
SPEL


Duration: 5 Hours

Go
Up
Down
  
DateTimePrice 
25-SEP-2024 17:0025 Sep 202417:00Artscape, Theatre, Cape TownR150
GET SEATS
26-SEP-2024 17:0026 Sep 202417:00Artscape, Theatre, Cape TownR150
GET SEATS