Webtickets PnP Ticket POS | Support 0861 999 710 (w8.pnp)   

Home Exit

21 Sep 2024

Hessequa Harmonie wat van 17 tot 23 September in Heidelberg, Wes-Kaap, aangebied word is ‘n toeganklike fees van klassieke musiek en kuns vir die hele gesin. Kom beleef plattelandse gasvryheid saam met ‘n keurige program vol musiek uit die boonste rakke, kunsuitstallings, boekbesprekings, toneelkuns, kunswerkswinkels en selfs ‘n swierige dans in die stadsaal op die maat van wals- en polkamusiek deur die Cape Town Tango Ensemble.

Go
Up
Down
  
DatePrice 
Boeke Brekfis BOEKE (120min)21 Sep 2024 11:00R220
Hoe mooi val die lig KLASSIEK & TONEEL (60min)21 Sep 2024 14:30R200
BOOK NOW
Afsluitings Konsert / Piekniek KLASSIEK (120min)21 Sep 2024 16:30R180
BOOK NOW