Webtickets PnP Ticket POS | Support 0861 999 710 (w8.pnp)   

Home Exit

20 Sep 2024

Hessequa Harmonie wat van 17 tot 23 September in Heidelberg, Wes-Kaap, aangebied word is ‘n toeganklike fees van klassieke musiek en kuns vir die hele gesin. Kom beleef plattelandse gasvryheid saam met ‘n keurige program vol musiek uit die boonste rakke, kunsuitstallings, boekbesprekings, toneelkuns, kunswerkswinkels en selfs ‘n swierige dans in die stadsaal op die maat van wals- en polkamusiek deur die Cape Town Tango Ensemble.

Go
Up
Down
  
DatePrice 
Boeke Brekfis BOEKE (120min)20 Sep 2024 09:00R220
BOOK NOW
Kamermusiek & Koek LEEFSTYL (120min)20 Sep 2024 11:30R300
Coenie De Viliiers: Op ’n Eiland - LIGTER MUSIEK (80min)20 Sep 2024 17:30R220
BOOK NOW
ATKV GALAKONSERT KLASSIEK (90min)20 Sep 2024 19:00R160